Fouriesburg, Vrystaat/Free State

Tuis
Verblyf
Tariewe
Konfyt
Omgewing
Kontak ons
Home
Accommodation
Tariffs
Jams
Environment
Contact us
 
Verblyf
 

B&B: Drie dubbelkamers is beskikbaar - elk met en suite badkamer. Onderdakparkering.

Bekostigbare verblyf teen R320.00 per persoon per nag, ontbyt ingesluit, in kamers met en suite badkamers. Aandetes op versoek.

Selfsorgeenheid: Afsonderlike twee-slaapkamer huisie (Die Pophuisie). Slaapplek vir vyf persone. R230 per persoon per nag. Minimum R460 vir die huisie per nag.

 
B&B
 
 

 

 

 
Selfsorgeenheid
Die Pophuisie
 

 

Paula Greyling
Tel: 083 501 3999 Faks: 058 223-0380
e-pos: paula@wegkomkans.co.za

 


webmeester@wegkomkans.co.za
Januarie 2012